Sterre en Planete

Sterre en planete 1 Maart 2020


Listen Later

Een van die sogenaamde vroulike rekenaars, Katherine Johnson, is onlangs in die ouderdom van 101 jaar oorlede. Willie Koorts vertel watter waardevolle werk hierdie vroue in die eerste jare van ruimtevaart by NASA gedoen het. Dr. Japie van Zyl praat oor die trillings wat die Insight-ruimtetuig op Mars waargeneem het. Dit laat die vermoede ontstaan dat die rooi planeet meer aktief is as wat voorheen gedink is. Sterrekundiges het ook onlangs 'n asteroïede waargeneem wat 'n klein maantjie het. Prof Matie Hoffman verduidelik of dit ongewoon is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG