
Sign up to save your podcasts
Or


Stefan Lotz van die Suid-Afrikaanse ruimte agentskap is elke tweede Sondag van die maand ‘n gas op Sterre en Planete. Hy praat Sondagaand oor ‘n baie aktiewe son. Aurora’s kom nie net op aarde voor nie maar ook by ander planete sê Stefan.
By RSGStefan Lotz van die Suid-Afrikaanse ruimte agentskap is elke tweede Sondag van die maand ‘n gas op Sterre en Planete. Hy praat Sondagaand oor ‘n baie aktiewe son. Aurora’s kom nie net op aarde voor nie maar ook by ander planete sê Stefan.