
Sign up to save your podcasts
Or


‘n Vuurpyl wat deur die United Launch Alliance gelanseer is na die maan toe kon nie sy sending voltooi nie. Willie Koorts verduidelik wat fout gegaan het. Hy praat ook oor ‘n miniatuur aandrywingstelsel vir ‘n mikrosatelliet.
By RSG‘n Vuurpyl wat deur die United Launch Alliance gelanseer is na die maan toe kon nie sy sending voltooi nie. Willie Koorts verduidelik wat fout gegaan het. Hy praat ook oor ‘n miniatuur aandrywingstelsel vir ‘n mikrosatelliet.