Sterre en Planete

Sterre en planete 2 Februarie 2020


Listen Later

Dis nou meer as vyftig jaar gelede dat die kasule van Apollo 1 tydens 'n simulasie aan die brand geslaan het. Dr. Japie van Zyl verduidelik wat fout gegaan het, en hoe 'n gevaarlike onderneming ruimtevaart is. 'n Luisteraar het 'n vraag gevra oor die doeltreffendheid van Lithiumioon-batterye. Die span gesels oor battery-ontwikkeling in die toekoms, en dat superkapasitors die soort batterye kan vervang.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG