Sterre en Planete

Sterre en planete 23 Februarie 2020


Listen Later

Is die helder voorwerp wat tans in die weste te sien is, die aandster? Dis natuurlik nie 'n ster nie, maar die planeet Venus, wat omtrent so groot soos die aarde is. Die span verduidelik hoe mens weet dat jy na 'n ster of 'n planeet kyk. Daar is ook inligting oor die manewales van die rooi reus, Betelgeuse, wat saam met Rigel aan weerskante van die Orion-groep is, en skynbaar op die punt staan om te ontplof.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG