Wat is ‘n burgerlike sterrekundige? 'n Luisteraar wil weet hoe dit vir sterrekundiges moontlik sal wees om infrarooibeelde van die James Webb-teleskoop te sien as infrarooi buite die optiese gedeelte van die ligspektrum val? Die kenwysie van Sterre en Planete verskaf ‘n deel van die antwoord.