Sterre en Planete

Sterre en planete 26 Januarie 2020


Listen Later

Een van die groot ruimteteleskope, die Spitzer, sal eersdaags nie meer funksioneer nie. Willie Koorts praat oor die belangrike werk wat die teleskoop gedoen het. Dit is 'n teleskoop wat in die infrarooibandwydte werk. Daar is ook inligting oor 'n reuse radioteleskoop wat in Sjina in bedryf gestel is. Die Fast-teleskoop is heelwat groter as sy eweknie in Arecibo, Puerto Rico. Daar word ook gepraat oor nuwe batterytegnologie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG