Daar is deesdae heelwat planete sigbaar in die naghemel. Lafras Smit gee ‘n volledige uiteensetting van watter planete en sterre te sien is. Hoewel die Parker-ruimtetuig gelanseer is om na die son te kyk, het die tuig onlangs ‘n besondere foto van die oppervlak van Venus geneem. Die span vertel waarom dit so besonders is.