Die Diepruim-netwerk het pas ‘n nuwe antenna bygekry. Die span verduidelik wat die netwerk is en waar nie nuwe antenna is. Wanneer jy na die sterrehemel kyk, moet jy besef dat die lig van ‘n ster af kom wat moontlik nie meer bestaan nie. Dit neem lig miljoene jare om teen 360,000 km per sekonde deur die ruimte te trek. As dit so lank neem, kan dit beteken dat die die oorsprong van die lig, ‘n ster, lankal nie meer daar is nie.