
Sign up to save your podcasts
Or


Een van die die belangrikste ruimtesendings wat vanjaar beplan word is die lansering van die Artemis vuurpyl wat uiteindelik weer mense op die maan gaan plaas. Dit word bespreek in Sondagaand se Sterre en Planete. Die deelnemers is Jim Adams van die VSA en Matie Hoffman.
By RSGEen van die die belangrikste ruimtesendings wat vanjaar beplan word is die lansering van die Artemis vuurpyl wat uiteindelik weer mense op die maan gaan plaas. Dit word bespreek in Sondagaand se Sterre en Planete. Die deelnemers is Jim Adams van die VSA en Matie Hoffman.