Sterre en Planete

Sterre en planete 9 Februarie 2020


Listen Later

Voyager 2, wat al buite ons sonnestelsel is, het onlangs probleme ondervind. Die satelliet moes toe van die aarde af herstel word. Jy kan hoor hoe dit gedoen is, en dat dit 'n sein 34 uur neem om heen en weer deur die ruimte trek. Daar is meer inligting oor die hardste klank wat op aarde waargeneem is, en dit nie die Saturn-vuurpyle is nie. Prof. Matie Hoffman vertel van 'n studie wat daarop dui dat die sonminimum moontlik daartoe kan lei dat ons besig is om in 'n mini-ystydperk in te beweeg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG