Sterre en Planete

Sterre en planete


Listen Later

Prof Matie Hofmann praat oor supernovas en hoeveel van hulle al deur die Subaru teleskoop van Japan gesien is. In die ruimtenuus is daar 'n berig dat die internasionale ruimtestasie aanstaande jaar vir ruimtetoeriste oopgestel kan word maar as u beplan om daar besoek te gaan aflê gaan dit u 'n hele paar miljoen rand uit die sak jaag. Hydrazine is 'n spesiale soort brandstof wat gebruik word om stumotors van ruimtetuie in die ruimte te manuvreer maar dit lyk of daar 'n veiliger meer doeltreffender middel ontwikkel word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG