Sterre en Planete

Sterre en planete


Listen Later

As 'n mens saans opkyk na die sterre wonder jy hoeveel sterre daar is. Prof Matie Hofmann verduidelik na aanleiding van 'n luisteraarsvraag hoeveel sterre daar na berekening is. Dit is nou sterre waarvan die mens weet. Werk word steeds gedoen aan die James Webb ruimteteleskoop en die instrument het onlangs 'n sogenaamde termiese vakuumtoets geslaag. Willie Koorts verduidelik hoe so 'n toets presies werk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sterre en PlaneteBy RSG