Die nag was dalk nie so stil soos wat ons sing nie, maar ons is dankbaar want God is nie stil nie! God praat met ons, nie omdat ons dit verdien nie, maar omdat HY Genadig is.