3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Stimulus | Rentekoerse | Nasionale Gesondheidsversekering


Listen Later

President Cyril Ramaphosa het verlede week besonderhede oor sy voorgenome pakket vir ekonomiese stimulus bekendgemaak.
In ‘n naelskraapbesluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank is rentekoerse in September van 2018 onveranderd gelaat.
Sakeliga het vantevore berig oor die NGV en die voorsienbare gevolge daarvan. Verskeie instellings het teen laas Vrydag kommentaar op dié wetsontwerp ingedien.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media