Kompas Gemeente

Stop


Listen Later

Elke dag maak ons keuses wat ons lewe vorm en in 'n rigting stuur. Sommige van ons keuses
is goed en ander weer minder goed. Ons glo dat as ons God se wysheid in ons keuses begin
toepas, sal ons 'n lewe leef wat tel en suksesvol is. Ek glo ons keuses sal beter wees en ons
sal die korrekte rigting vind waarna ons almal op soek is. Darius van der Schyf het die reeks  
vir ons voortgesit en met ons gesels dat ons soms moet stop om rigting te kry. Hierdie wêreld  
kan ons so besig hou dat ons die belangrike dinge kan mis. Soms is dit vir jou en my net nodig
om stop-oomblike in ons lewe in te bou en by Jesus se voete te sit, sodat Hy ons in die rigting
van Sy wil kan lei.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente