Storie vir Storie

Storie vir Storie

By Ziandri JacobsReligion & Spirituality
Download on the App Store

Storie vir Storie episodes

  • Episode 2 | Karin du Toit

    Sommige mense se lewensverhale word gekenmerk deur verlies. En Karin ken dié pad maar alte goed, verlies op verlies, afskeid ná afskeid.


    In hierdie episode van Storie vir Storie ontdek ons Karin se verhaal, ’n pad van verlies en afskeid, maar ook van geloof, genade en die Here se getrouheid wanneer alles anders wegval.

    39 min
  • Episode 1 | Die Smal-gesin

    Toe alles verbrand het, wat het oorgebly?

    Hul huis het in vlamme opgegaan, saam met fotos, herinneringe en ’n lewe soos hulle dit geken het. Maar tussen die verlies en die stilte het daar ook ’n ander storie begin ontvou.

    In hierdie opregte gesprek vertel Stephan en Marjolein Smal hul storie, een herinnering op ’n slag, oor wat verlore gegaan het, wat oorgebly het, en wat staande gebly het.

    45 min

About Storie vir Storie

From the publisher's feed

“Storie vir storie” is om saam te sit, te luister en die lewe se stories een vir een te vertel, sonder om die belangrike dele uit te laat.