Nuus

Streeksamewerking 'dalk beter vir olie- en gasbedryf'


Listen Later

TotalEnergies is in gesprek met die Mosambiekse regering om gunstige omstandighede te skep om werk aan sy lang vertraagde LNG-projek in die noorde van die land te hervat. TotalEnergies sê soortgelyke gesprekke met die Namibiese regering sal moet plaasvind alvorens hy volgende jaar ‘n finale beleggingsbesluit oor die Venus-olieveld in die Oranjekom aflandig Namibië maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike energiekenner Harald Schütt gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings