Nuus

'Streng bestuur nou nodiger as ooit'


Listen Later

Eco Dialogue Collective, saam met die Instituut vir Openbarebeleidsnavorsing en die Regshulpsentrum,het 'n gesprek oor die internasionale Deursigtigheidsinisiatief vir die Ekstraktiewe Nywerhede aangebied. Namibië is op die rand van 'n historiese olie- en gasontwikkeling en die behoefte aan streng bestuur was nog nooit so dringend nie. Bady Baldé, die adjunk-direkteur van die inisiatief, het die voordele daarvan uitgelig.
Bady Baldé Maandag
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings