Die afgelope tyd is 10 mense tussend die ouderdomme van 16 en 33 jaar vasgetrek inverband met onwettige jag en die besit van wildsvleis sonder 'n permit. Ons gesels met Alexander Steyn, die Voorsitter van die Omaruru Distrik Wag.