In die media word wyd berig oor stropery wat handuitruk in die Noorde van ons land. Copps 94.1 gesels met mense vanaf die Omaheke streek en ook uit Omaruru, in die Erongo streek, om te hoor hoe dit daar gaan. Ons gesels eerste met Jurgen Matthaei, die Ko-ordineerder van Reserviste in die Omaheke Streek en dan Alexander Steyn van die Omaruru Distriks Wag.