Nuus

Stryd teen prysmonster vorder, sê Reserwebank


Listen Later

Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê sentrale banke vorder met die verlaging van wêreldwye inflasie. Kganyago het na sy terugkeer van die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in die VSA, aan SABC News gesê gevare bestaan egter steeds, insluitend handelstariewe wat pryse kan verhoog. Hy is bekommerd oor die hoë lewenskoste wêreldwyd en voeg by die uitdaging is om 'n afname in die inflasiekoers te behou terwyl nuwe ekonomiese druk gemonitor word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings