Kompas Gemeente

Stuur my na waar ek nie wil gaan nie


Listen Later

Waarnatoe het God jou al gestuur waar jy nie wil wees nie en wat was jou reaksie gewees? Was jy gehoorsaam of het jy dit geignoreer en wat was die resultate daarvan? Marius Malan het Sondag gepreek dat jy nie moet vaskyk teen dit wat jy nou sien nie en dat jy God moet vetrou dat Hy jou pad vir jou voorberei het en die uitkomste ken. Weet ook dat God se pad om by die plek uit te kom waar Hy wil hê jy moet wees baie beter is as wat jy ooit kan indink. Moenie vaskyk teen wat mense vir jou sê of doen nie, soek die waarheid by God. God stuur jou... God vra jou... God wys jou. Jy het die keuse hoe jy gaan reageer.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente