Nuus

Substandaard en vervalste medisyne - wet moet hersien word


Listen Later

'n Apteker by Brunel Laboratoria, Suzelle Myburgh-Niemand, vra die hersiening van die Medisynewet om wetstoepassingsagentskappe te bemagtig teen substandaard en vervalste mediese produkte. Sy sê Suid-Afrika moet goeie bestuur verbeter vir voorkomingsdoeleindes en dan ook met groothandelaars en verspreiders praat oor die bekamping van handel in onwettige medisyne. Myburgh-Niemand sê die Nasionale Aksieplan teen substandaard en vervalste mediese produkte beklemtoon Suid-Afrika se verbintenis tot die beskerming van pasiënte:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings