Nuus

Suid-Afrika herdenk Vrouedag


Listen Later

Suid-Afrika herdenk vandag Vrouedag en die regering sê hierdie jaar kyk na die vordering wat vroue gemaak het in leierskap en die ekonomiese lewe, en die stryd teen geslagsgeweld. Die 2025 Nasionale Vrouedag-vieringe met die tema “Die bou van veerkragtige ekonomieë vir almal" sal by die Nkowankowa Stadion in Tzaneen, Limpopo, gehou word. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê Vrouemaand is 'n oproep tot aksie vir volledige en gelyke deelname in die vorming van Suid-Afrika se toekoms:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings