AGRI NEWS NET

Suid Afrika se finansiele posisie 2022


Listen Later

Drie ernstige ekonomiese uitdagings is besig om vrese vir ‘n globale resessie te laat toeneem. Stygende inflasie, die oorlog in Oekraïne en die gevolge van die Covid-pandemie, veral China se gesukkel om die siekte daar onder beheer te kry, is besig om ‘n perfekte ekonomiese storm wêreldwyd te veroorsaak.

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGRI NEWS NETBy CRA GROUP