Perspektief

Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak?


Listen Later

Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe nou gemaak en wat is die pad vorentoe? Perspektief
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PerspektiefBy Radio Pulpit