Nuus

Suid-Soedan op die punt an konflik


Listen Later

Die Verenigde Nasies waarsku Suid-Soedan toon alle tekens dat volskaalse geweld weer binnekort kan uitbreek. Die Hersiene Vredesooreenkoms is in 2018 onderteken, wat die vyf jaar lange burgeroorlog beëindig het. Toenemende skendings van die skietstilstand die afgelope jaar laat die land egter op die punt van hernude konflik. Die VN Vroue se uitvoerende direkteur, Sima Bahous, sê Suid-Soedan het van die hoogste geslagsgeweldsyfers in die streek, met ʼn geraamde 2,7-miljoen mense wat in gevaar is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings