Die afgelope reënval in veral die suide van die land waar droogte op sommige plase 10 jaar heers het groot verligting gebring. Honderde boere het bystand ontvang maar ander was nie so gelukkig nie en ‘n agterstand wek steeds kommer. Die Voorsitter van die Lewendehawe Produsente Organisasie Thinus Pretorius is ons gas vanoggend...