Kleiner suiwelprodusente in die buurland het 'n beroep op verbruikers gedoen om plaaslike melk te koop en so die bedryf in die buurland te ondersteun. Namibiese produsente het presies dieselfde uitdaging met goedkoper invoere van sogenaamde mega-suiwelprodusente in Suid-Afrika. Intussen gaan dit redelik goed met plaaslike produsente...