Talle maatreëls om die doeltreffendheid van suiwelprodusente in Namibië te verbeter is by die onlangse jaarvergadering van die Suiwel Produsentevereniging bespreek. Kokkie Adriaanse, die Voorsitter van die vereniging, sluit by ons aan om vordering in die verband te bespreek....