RSG Sport

Superrugby 25 Jaar - Derick Hougaard


Listen Later

Die plaaslike Superrugby-reeks is tans aan die gang, en vanjaar sal die laaste keer wees wat Suid-Afrikaanse spanne hieraan deelneem. Na 25 jaar van Superrugby sal die Bulls, Lions, Stormers en Sharks van 2021 af aan die PRO16-toernooi deelneem. In hierdie reeks kyk Jody Hendricks kyk terug na 25 jaar van Superrugby. In die eerste aflewering praat hy met Derick Hougaard oor sy superrugby-loopbaan. Hougaard was in 2007 deel van die Bulls-span wat die eerste Suid-Afrikaanse span geword het om die toernooi te wen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG