Nuus

Swaar neerslae verwag; pasop vir kitsvloede!


Listen Later

Swaar neerslae word vandag in Omusati, Oshana, Kavango-Oos, Otjozondjupa en Khomas verwag en inwoners is teen die moontlikheid van kistvloede gewaarsku. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die buurland ook gemaan teen bogemiddelde reënval en storms in die komende dae. 'n Vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir hewige donderstorms oor die sentrale binneland, met 'n Geel Vlak 4-waarskuwing vir die westelike binneland, insluitend die gevaar van weerlig, sterk winde en hael. Weervoorspeller Andre Fourie waarsku teen verwagte moeilike rytoestande en stormverwante reisontwrigtings:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings