In hierdie week se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, oor die konsepweergawe van ʼn wetsontwerp wat die gedrag van finansiële instellings reguleer. Hy bespreek oor die sprake van strenger inperkingsvlakke en regeringsbeleid se uitwerking op werkloosheid.