Nuus

Swakpunte van verkryging onder die loep


Listen Later

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal môre 'n nuwe uitgawe van Procurement Tracker Namibia bekendstel, met die titel "Rooi Vlae, Aanbevelings, Hervormings". Die verslag, gebaseer op die 2025 MAPS-assessering, sal belangrike swakpunte in die openbare verkrygingstelsel blootlê, saam met praktiese, bewysgebaseerde hervormings om deursigtigheid en beter waarde vir regeringsbesteding te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met Frederico Links van die ATI Action Coalition in Namibië gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings