Nuus

Swapo-lede dink hulle's onaantasbaar: Sankwasa


Listen Later

Die stedelike ontwikkelingsminister James Sankwasa, het inwoners van Katima Mulilo aangespoor om verantwoordelik in die komende verkiesings te stem, en beklemtoon dat hoewel alle politieke partye ontwikkeling belowe, lewering dikwels tekortskiet. Sankwasa het by die Ngweze-gemeenskapsaal gepraat en Swapo-partylede gekritiseer wat optree asof hulle onaantasbaar is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings