Nuus

Swapo-LP's sê nuwe Grond-wetsontwerp sal bemagtig


Listen Later

Die debat oor die Grond-wetsontwerp duur voort in die parlement, met Swapo-parlementslid Nono Katjingisua wat dit 'n transformerende stap in Namibië se grondhervormingsreis noem. Katjingisua sê die wetsontwerp kan die ekonomiese potensiaal van gemeenskaplike grond ontsluit, landbou bevorder en boere langverwagte grondregte en toegang tot finansiering gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings