Nuus

Swapo maak skoonskip in plaaslike owerheidsverkiesings


Listen Later

Net 36,3 persent van mense wat geregistreer het om in die afgelope plaaslike owerheidsverkiesing te stem, het hul kruisies Woensdag gaan trek, toon amptelike uitslae wat Saterdag deur die Verkiesingskommissie van Namibië, die ECN, vrygestel is. Swapo het 52,4 persent van alle stemme in die plaaslike owerheidsverkiesing gewen, gevolg deur die Independent Patriots for Change met 15,01 persent en die Landless People’s Movement met 5,85 persent. Die voorsitter van die ECN, Elsie Nghikembua, het tydens die bekendmaking van die finale uitslae ‘n beroep op Namibiërs gedoen om die uitslae te aanvaar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings