Nuus

Swapo se Dingara bedank uit parlement


Listen Later

Swapo-parlementslid Elifas Dingara het uit die Nasionale Vergadering bedank. Hy sluit 'n dekade in sy amp af om te gaan boer en sal vervang word deur Christine Haindaka, adjunksekretaris van die Swapo Party Jeugliga. Dingara, wat in Junie 2023 opslae gemaak het nadat hy voorgestel het dat elke Namibiese burger 1 miljoen Namibiese dollar van die staat moet ontvang, het die omstrede mosie tydens sy afskeidstoespraak verdedig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings