Nuus

Swart ekonomiese bemagtiging kos triljoene


Listen Later

Die DA sê die skadelikste ekonomiese struikelblok is die beleid van swart ekonomiese bemagtiging. Die ANC het dit verdedig en gesê bemagtiging is nodig om transformasie in die land te bevorder. Professor William Gumede het bereken die gevolge was dat 100 individue met politieke bande ‘n triljoen Suid-Afrikaanse rand deur die program ontvang het. Mark Burke van die DA sê die werklikheid is dat daar nou 'n duidelike openbare siening is dat swart ekonomiese bemagtiging misluk het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings