Taaldinge

Taaldinge 13 Oktober 2024


Listen Later

In die vyfde program, wat deel is van die reeks oor grammatikahulp aan Afrikaansonderwysers, en in samewerking met VivA plaasvind, praat Ina Strydom met Nadine Fouché-Karsten, VivA se projekbestuurder van Afrikaansgrammatika vir die onderwys, oor die lydende vorm. Gebruik asseblief die volgende skakel om ’n tabel af te laai waarmee Nadine die lydende vorm verduidelik: https://viva-afrikaans.org/portale/taalonderrigportaal/klaskamerhulpmiddels/item/1473-stbompi-templaat-vir-die-onderrig-van-die-lydende-vorm-passiefvorm

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaldingeBy RSG