
Sign up to save your podcasts
Or


Die bekende joernalis en vervaardiger, Erns Grundling, vertel vir Ina Strydom meer oor die televisiereeks, Die stories van Afrikaans. Die reeks ondersoek die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van Afrikaans.
By RSGDie bekende joernalis en vervaardiger, Erns Grundling, vertel vir Ina Strydom meer oor die televisiereeks, Die stories van Afrikaans. Die reeks ondersoek die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van Afrikaans.