Taaldinge

Taaldinge 27 Oktober 2024


Listen Later

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal moet teen 2028 voltooi wees. Die gedeelte oor die letter U, is pas afgehandel en aanlyn bekend gestel.  Die eindredakteur van die WAT, Gerhard van Wyk, vertel vir Ina Strydom hoe die proses verloop, lig 'n paar interessanthede uit wat in die gedeelte voorkom, en vertel ook wat gebeur as Z voltooi is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaldingeBy RSG