Nuus

Tannie Marie is amper daar


Listen Later

'n Ouma van Rehoboth word 70, en stap 70 kilometer dwarsdeur Namibië om bewustheid oor kinderkanker te skep. Marie Beukes, liefdevol bekend as Tannie Marie, vier haar mylpaalverjaarsdag met 'n reis wat haar reeds oor berge, langs kuslyne en deur valleie geneem het. Met net 20 kilometer oor, is sy gereed om haar sending in Swakopmund later hierdie maand te voltooi. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings