Nuus

Tariewe op SA voertuie gaan ons ook ruk


Listen Later

Daar word baie berig oor die impak van tariewe op Suid-Afrika. Die VSA het 30 persent tariewe op die buurland ingestel vanaf 1 Augustus en dit wil voorkom asof onderhandelings nie werklik vorder nie. Veral die voertuig- en onderdele-vervaardigingsbedryf sal na verwagting erg deurloop, met sowat 100 000 werke wat in gevaar is. Kosmos 94.1 Nuus het met Almandro Jansen, 'n ekonoom van Simonis Storm gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings