Nuus

Tasneem Solomons wen 2de Wêreldmeesterstitel in snoeker


Listen Later

Die Wes-Kaapse Regering het Tasneem Solomons gelukgewens met die verowering van haar tweede Wêreldmeesterstitel in snoeker vir vroue by die Wêreld-agtbalsnoekerkampioenskappe in Ennis, Ierland. Tasneem, van Bonteheuwel, het ook 'n Ministeriële Aanprysing by die 2024 Wes-Kaapse Sporttoekennings ontvang. Die LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het haar toewyding en status as rolmodel geprys:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings