Nuus

Taxi-fooie is onveranderd, ook vir langafstand - ministerie


Listen Later

Dit wil voorkom asof taxi-operateurs, veral langafstand bestuurders hulle fooie onwettig te verhoog. Volgens die vervoerministerie steeds geen formele aansoek gekry vir ‘n verhoging nie. Dit moet deur die vervoerraad oorweeg word en tot dit goedgekeur is, is verhogings onwettig. Kosmos 94.1 Nuus het met Jonas Sheelongo, uitvoerende direkteur in die ministerie gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings