Nuus

Taxi-leier in Gauteng vermoor


Listen Later

Die Gautengse polisie het bevestig die voorsitter van die Gautengse Nasionale Taxi-alliansie, Thami Moyo, is op die Soweto-snelweg doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê Moyo het bestuur toe hy deur verdagtes in 'n Toyota-minibustaxi en 'n Toyota Yaris onderskep is. Skote is afgevuur, en Moyo is op die toneel dood verklaar. Hy doen 'n beroep op enigiemand met inligting om na vore te kom:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings