Nuus

Teddy Bear-stigting dring op aanspreeklikheid


Listen Later

Die drukgroep SECTION27, wat die Teddy Bear-stigting verteenwoordig, het die hof in Pretoria genader met 'n aansoek vir 'n bevel teen verskeie departemente om die Nasionale Kinderbeskermingsregister op datum te hou en te implementeer. Die aansoek spruit uit 'n saak in 2022 waarin 'n leerder by 'n skool in Noordwes deur 'n opsigter verkrag is. Zeenat Sujee van SECTION27 sê die skool se beheerliggaam en die provinsie se onderwysdepartement het versuim om al die nodige stappe te doen om die opsigter aanspreeklik te hou:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings