Nuus

Teenstrydighede in stembriewe reggestel, sê ECN


Listen Later

Die Verkiesingskommissie bevestig dat teenstrydighede in die stembriewe aangespreek en gekorrigeer is. Daar was onder- en oortoewysing van stembriewe aan sommige stemlokale. Verder, duplikate is gevind in stembriewe wat aangewys is vir beide streeksrade en plaaslike owerhede. Kosmos 94.1 Nuus het met woordvoerder De Wet Siluka gepraat oor die jongste.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings